Die Afrikaanse Forum

Digkuns => Digterminologie => Topic started by: PM on April 27, 2012, 03:50:32 PM

Title: Sinekdogee
Post by: PM on April 27, 2012, 03:50:32 PM
Sinekdogee- si-nek’do-gee- is ‘n stylfiguur waarby ‘n geheel deur ‘n deel aangedui word.
-die ouerlike dak vir die ouerlike huis- 

Kom help asseblief met nog voorbeelde.