Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on April 08, 2012, 07:00:13 AM

Title: Re: Baie geluk aan Ouma Raaitjie en familie ...
Post by: PM on April 08, 2012, 07:00:13 AM
Dankie Naas, sy is te pragtig vir woorde.   :love7:
Wanneer kry ons 'n opvolg, sommer hier op die forum en waar is die gediggie wat jy oor haar geskryf het en wat is haar naam?