Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Voorstelle => Topic started by: Ah Willa on March 10, 2012, 10:55:38 AM

Title: Willa het sommer voorbaarig Maart 2012 se gedig geskies ...
Post by: Ah Willa on March 10, 2012, 10:55:38 AM
Ek wil dit nou op die webtuiste sit sodat ons kan sien hoe die hoekie omvou ,

so ek het deur die forum geblaai en ietsie gesoek wat my hart se punt laat omkrul van lekker kry ...

so ek het dit gekry ...

nou moet die baas van gedig net kom se of dit reg lees en hoe die copyright moet lees ... en of sy hou van the look and feel .. ek kan altyd weer bou :-)

Klik op die prentjie om dit grooter te sien en die gedig te kan lees

Title: Re: Willa het sommer voorbaarig Maart 2012 se gedig geskies ...
Post by: Ah Willa on March 10, 2012, 02:08:03 PM
ek het dit so lankies hier gelaai - dan kan julle die idee kry

http://afrikaanseforum.co.za/node/9

 :hello2:
Title: Re: Willa het sommer voorbaarig Maart 2012 se gedig geskies ...
Post by: Ah Willa on March 10, 2012, 02:09:01 PM
Elke maand sal gearchive word - so hoe meer ons elke maand bekroon hoe meer gaan die archive groei :-)
Title: Re: Willa het sommer voorbaarig Maart 2012 se gedig geskies ...
Post by: PM on March 11, 2012, 02:36:13 PM
Dit is pragtig en ek dink dit is 'n pragtige idee.  PM sal werk vir die kopiereg.
Ek wil graag hoor wat almal hiervan dink.