Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Resepteboek => Sop => Topic started by: Ah Willa on February 19, 2012, 02:22:52 PM

Title: Sop is in die sop sonder sop so hier is een van Willa se kombuis :-)
Post by: Ah Willa on February 19, 2012, 02:22:52 PM
Dit kan ook as voorreg bedien word - of die hoofmal met heerlik tuisgebagte vars brood en botter ......  :coffee2:

1 blikkie coconut milk
1 cup a soup - Potato and Leek flavor - of white onion
4 groot artapels geskil en in blokkies gesny
na smaak : vars danja, sout, kerrie en bietjie borrie vir n mooi kleur.

Kook artapels sag en mash
voeg coconut by
vul die coconut blikkie met water x 3
voeg cup a soup by (los dit maar eers in 'n koppietjie op)

en siedaar ... binne 20/30 minute 'n heerlike bord sop!

lekker smul
Title: Re: Sop is in die sop sonder sop so hier is een van Willa se kombuis :-)
Post by: PM on February 20, 2012, 07:15:52 AM
Dit klink maklik en heerlik.  Sal dit beslis probeer.  Dankie Wils.