Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => My gunsteling gedigte van die groot meesters => Topic started by: Angelica on January 04, 2012, 06:26:02 PM

Title: Liewenheersbesie...
Post by: Angelica on January 04, 2012, 06:26:02 PM
Gedig uit die bundel Sonskyf - deur Trienke Laurie

Liewenheersbesie

Ek kyk in my hand:
dis 'n liewenheersbesie,
Ek blaas oor hom
soos God in my.
'n Wonderlike hand het hom gemaak
en ook vir my
en daarom kan ek vlerke kry.

Title: Re: Liewenheersbesie...
Post by: PM on January 05, 2012, 08:49:57 AM
Dankie vir die plasing Ellé.

'n Pragtige gedagte. 
Title: Re: Liewenheersbesie...
Post by: PM on October 15, 2013, 08:57:01 AM
. . . en as jy weer hier kom kuier is die Liewenheersbesie nader aan 600 keer gelees. 
Title: Re: Liewenheersbesie...
Post by: Meraai vannie Baai on July 23, 2015, 07:01:06 AM
4995 wys die aantal kere gelees nou  :notworthy: :icon_salut:
Title: Re: Liewenheersbesie...
Post by: PM on August 07, 2015, 12:34:58 PM
Ja, ons mag dalk dink die forum is effens dood, dan kyk 'n mens na hoeveel beweging hier regtig is en jy besef:  ONS  LEEF!