Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Resepteboek => Brood, skons en beskuit => Topic started by: Angelica on November 27, 2011, 09:27:14 AM

Title: Pitabroodjies vir Honger Mae....
Post by: Angelica on November 27, 2011, 09:27:14 AM
http://www.rapport.co.za/MyTyd/Nuus/Heilie-se-pitabroodjies-20111125

Heerlik!  Gooi 'n lekker sousie, soos Spur se pienke, en die klomp smul behoorlik.
Ook lekker vir tiener-partytjies.
Title: Re: Pitabroodjies vir Honger Mae....
Post by: PM on November 28, 2011, 08:11:12 AM
Wow, hoe honger is ek nou.  Dankie vir die deel EllĂ©.