Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Resepteboek => Brood, skons en beskuit => Topic started by: Angelica on November 27, 2011, 06:18:46 AM

Title: Canape's vir Kuier...
Post by: Angelica on November 27, 2011, 06:18:46 AM
http://www.rapport.co.za/MyTyd/Nuus/kokskinker-Toe-hou-ons-partytjie-20111125
Sjoe, hierdie resepte vir partytjie canape's is beslis om te gebruik hierdie Fees Seisoen.
Geniet.
Title: Re: Canape's vir Kuier...
Post by: PM on November 28, 2011, 08:33:06 AM
Dit lyk baie lekker en maklik om te maak, ek sal beslis daarvan probeer.  Dankie vir die skakel EllĂ©.
Title: Re: Canape's vir Kuier...
Post by: Meraai vannie Baai on February 04, 2013, 12:50:55 PM
Dit klink bakgat!! Sien dit nou eers raak, danksy 'n gas wat hier kom loer het  :toothy4: