Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: adele on November 25, 2011, 08:45:48 PM

Title: Medical advice
Post by: adele on November 25, 2011, 08:45:48 PM
Twee dommies loop deur 'n weiveld.

Een van hulle hurk by 'n bol nat beesmis, druk sy vingers daarin en smeer dit oor sy lippe.

"Sif ou, hoekom doen jy dit?", vra die tweede.

"Ek het gebarste lippe" antwoord hy terug.

"So help dit daarvoor?" vra die eerste een weer.

"Nee, maar dit keer dat ek my lippe lek"
Title: Re: Medical advice
Post by: Angelica on November 26, 2011, 08:16:12 AM
Ek sal NOOIT weer my lippe lek nie.  Nie eens na 'n honderd jaar nie.
Giggles...
Title: Re: Medical advice
Post by: Naas on November 26, 2011, 01:11:32 PM
Twee dronkies op die strand sien 'n bol mis.
1ste: Daai lyk nes mensmis.
2de: Jy's reg. Lyk my ok soos mensmis.
1ste steek sy vinger daarin en ruik daaraan: Dit ruik ok soos mensmis.
2de doen dieselfde: Jy's reg. Dit ruik soos mensmis.
1ste vryf dit tussen sy vingers. : Dit voel ook soos mensmis.
2de: jy's reg. voel soos mensmis.
1ste lek sy vinger: Dit smaak ok soos mensmis.
2de: jy's reg. Smaak soos mensmis.
1ste: Dit is mensmis.
2de: jy's reg. dis ok maar goed ons hettie daarin getrap nie.



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Medical advice
Post by: PM on November 28, 2011, 07:48:07 AM
Joe, hulle kan bly wees.   :icon_biggrin:
Title: Re: Medical advice
Post by: Meraai vannie Baai on March 22, 2016, 10:50:51 PM
Hahaha, as 'n gas nie besig was om die onderwerp te print nie het ek dit gemis  :hello2:
Title: Re: Medical advice
Post by: adele on August 01, 2016, 05:37:36 PM
jiggggg, kan nie glo waarmee het ek hierdie gesels begin nie ... ha ha ha
Title: Re: Medical advice
Post by: PM on August 03, 2016, 09:26:07 AM
Ek is bly jy het.  Dit gee die lag van die dag!